Motorsportentoesiaste sal tien kanse gebied word om hoogtepunte van die Carnival City Casino 400, die finale ronde van die 2003-SA Veldrenvoertuigkampioenskap wat deur Absa aangebied word, op verskeie Supersport-kanale te sien.
Die uitsaaitye is as volg:
25 Nov, 22:00 – Supersport 1 / CSN
26 Nov, 06:00 – Supersport 2
27 Nov, 03:00 – Supersport 1
28 Nov, 11:00 – Supersport 2
28 Nov, 17:00 – Supersport 2 / CSN
29 Nov, 02:30 – Supersport 1 / CSN
29 Nov, 05:00 – Supersport 2
29 Nov, 22:30 – Supersport 2 / CSN
30 Nov, 20:00 – Supersport 2
01 Dec, 07:00 – Supersport 2