Die Nissan-handelaars 400, die tweede ronde van die Absa-Veldrenkampioenskap, sal prominent op Supersport uitgesaai word.

‘n Voorskou van die byeenkoms en die jongste kampioenskappuntestand sal op die volgende datums op High Octane Motorsport uitgesaai word:

Maandag, 19 Apr, 22h30 - Supersport 2

Dinsdag, 20 Apr, 02h30 - Supersport 2 / CSN

Dinsdag, 20 Apr, 07h00 - Supersport 2

Woensdag, 21 Apr, 09h30 - Supersport 2

Sondag, 24 Apr, 22h30 - Supersport 2

Maandag, 25 Apr, 08h30 - Supersport 2

‘n Program van 52 minute sal op Sondag, 8 Mei, om 12h00 net voor die Spaanse Grand Prix op Supersport 2 uitgesaai word en sal op die volgende datums herhaal word:

Maandag, 09 Mei, 02h00 - Supersport 2

Maandag, 09 Mei, 08h45 - Supersport 2

Dinsdag, 10 Mei, 13h00 - Supersport 1

Woensdag, 11 Mei, 11h00 - Supersport 2

Donderdag, 12 Mei, 01h00 - Supersport 2

Vrydag, 13 Mei, 11h30 - Supersport 2

Vrydag, 13 Mei, 22h30 - Supersport 2

Sondag, 15 Mei, 23h30 - Supersport 2

Maandag, 16 Mei, 13h00 - Supersport 2

Supersport Update op Kanaal 24 sal ook ’n voorskou en daaglikse byeenkomsopdaterings uitsaai.

Supersport behou die alleenreg om uitsaaidatums en -tye volgens hul diskresie te verander.