Die Toyota-Handelaars 400, die voorlaaste ronde van die SA Veldrenvoertuigkampioenskap wat deur Absa aangebied word, sal gedurende November prominent in High Octane Motorsport gebeeldsend word terwyl dit ook op verskeie ander Supersport-kanale uitgesaai sal word.
Twee-en-vyftig minute se hoogtepunte van dié opwindende en taai byeenkoms sal elf keer gedurende ‘n periode van 15 dae uitgesaai word en dié uitsendings sal die meeste veldrenentoesiaste pas.
04 Nov, CSN, 22:00
04 Nov, Supersport 2, 22:00
05 Nov, Supersport 2, 07:00
06 Nov, Supersport 1, 16:00
07 Nov, Supersport 2, 18:00
08 Nov, Supersport 2, 01:00
08 Nov, CSN, 01:00
09 Nov, Supersport 1, 06:00
10 Nov, Supersport 2, 05:00
18 Nov, Supersport 2, 10:00
19 Nov, Supersport 1, 12:00